send link to app

Hoërskool Waterkloof app for iPhone and iPad


4.6 ( 1616 ratings )
Productivity Education
Developer: EAI South Africa (PTY) Ltd
Free
Current version: 2.3.8, last update: 3 years ago
First release : 06 Sep 2015
App size: 43.44 Mb

Hoërskool Waterkloof is ‘n Christelike, Afrikaanse hoërskool wat sedert 1979 kwaliteitonderrig aan leerders verskaf, gegrond op ‘n tradisievolle waardesisteem en trots. Die skool blink op nasionale en internasionale vlak uit en het reeds verskeie leerders opgelewer wat as betrokke landsburgers ‘n waardevolle bydrae lewer en op verskillende terreine ‘n verskil maak.
Onder die bekwame leierskap van mnr. Daan Potgieter is die skool steeds besig om te groei en is ‘n innoverende voorloper in opvoeding wat nuwe uitdagings aanvaar om die leerder vir die toekoms voor te berei op ‘n manier wat vir elk hoop vir die toekoms bied. Die skool bly toonaangewend en toekomsgerig in sy strewe na uitnemendheid.